top of page

Altus Pienaar is ‘n Suid Afrikaanse fotograaf wat vir meer as 10 jaar gebaseer was in Kaapstad en wat in 2010 homself in die middel van die Karoo kom vestig het in die klein gemeenskap van Middelburg.

All Rights Reserved - © 2020 Altus Pienaar

bottom of page